In die verhaal van vier generasies van 'n boeregesin in die Roggeveld word die omwenteling weergegee wat in die loop van die negentiende eeu op die Suid-Afrikaanse platteland en in die Afrikaner-samelewing voltrek is.